Weier om baba te doop
Weier om baba te doop – Francois Malan
Marco vra:
Kan u help asb. Kan enige kerk weier om n baba te doop as die ouers saam bly.En waar staan dit of die vereistes van doop. Dankie
Marco vra:
Kan u help asb. Kan enige kerk weier om n baba te doop as die ouers saam bly.En waar staan dit of die vereistes van doop. Dankie
Hierdie artikel val uit in die volgende dele:
1. God en sy bedoeling met die Koninkryk van God.
2. Saamwoon
a. Die ontstaan van saamwoon
b. Die voorkoms van saamwoon
c. Die belofte van saamwoon blyk ʼn mite te wees
d. Die gevolge van saamwoon
i. Saamwoon is nie goed vir menswees nie
ii. Saamwoon benadeel kinders
iii. Saamwoon benadeel vroue
iv. Saamwoon bevorder egskeiding
3. Hoekom misluk saamwoon?
4. Nogeens: Die koninkryk en saamwoon.
Frans vra:
Wat sê die Bybel oor saambly verhoudings?
Bronnelys: Myers, D. The American Paradox. Spiritual Hunger in an Age of Plenty. Popenoe, D & Whitehead, B D. Should we live together? What young adults need to know about cohabitation before marriage. A comprehensive review of recent research....