Tagged: Sewendagse Adventiste
My seun behoort aan die Sewende Dag Adventiste Kerk die laaste twee tot drie jaar. Ek verneem graag of dit gebruiklik is by hulle om nie ander gelowiges ‘n geseënde Kersfees toe te wens nie. My enigste kind is gay...
Sewendedagse Adventistekerk – Pieter Verster
‘n Leser vra:
Is die Sewendedagse Adventistekerk ‘n sekte? Indien wel, hoekom? Dit wil voorkom asof seminare van die kerk (wêreldwyd) oor Openbaring en Evangelisasie ‘n metode is om tradisionele kerke (soos die susterskerke) te infiltreer en so dopelinge (lidmate) te werf. Hulle bied in werklikheid “afrokkelingseminare” aan met skokkende interpretasies van Bybelse gedeeltes. Baie dankie!