Sielsbande – Hermie van Zyl
JAN VRA Daar word die afgelope tyd baie gemaak van sogenaamde “soul ties” (dalk “sielsbande” in Afrikaans?). Die bewering is dat ’n mens positiewe of negatiewe sielsbande met ’n ander persoon kan hê en dat sielsbande dus ’n positiewe of...