Moeilike Skrifgedeeltes
“In a world of choice, obligatory religions are not faring well.” – Diana Butler Bass
Moeilike Skrifgedeeltes
Hierdie woord is moeilik; wie kan daarna luister? (Johannes 6:60). [Dit is die direkte vertaling uit die Interliniêre Bybel.] Selfs Petrus sê dat daar dinge in Paulus se briewe is wat moeilik is om te verstaan. Oningeligte en onverstandige mense gee daaraan ‘n verkeerde uitleg, soos hulle trouens ook doen met die res van die Skrif, en dit tot hulle eie ondergang (2 Petrus 3:16).