Ek voel skuldig … en nou?
Of all sad words of tongue or pen,
The saddest are these: “It might have been.”
John Greenleaf Whittier
Ek voel skuldig … en nou?
God wil nie hê dat sy kinders skuldig moet voel nie. Tog het meeste van ons op een of ander stadium skuldgevoelens. Hoe kan ons vry kom van hierdie skuldgevoelens?
- Identifiseer die oorsaak van jou skuldgevoelens