SONDAGSPORT – Jan van der Watt
Johan vra: Is deelname verkeerd. Deur daarna op tv te kyk is dit so goed as deelname. As jy die oggend of aanddiens bywoon en tussenin aan sport deelneem op n eerder by uitsondering as n reel basis? Antwoord Prof...

Deon vra: Is ons Rabbi se naam Jesus of is Sy Naam vertaal Watter dag is die Sabbat Antwoord Prof Francois Malan antwoord: 1 Die naam Jesus is die Germaanse weergawe van die Griekse Jêsous van die Nuwe Testament, wat...
Sabbat en Sondag
Die viering van Sondag is vir eeue lank al ‘n saak waaroor groepe Christene sterk verskil. Daar is die een uiterste van Christene wat op Sondag sal kerk toe gaan maar verder sal doen wat hulle wil, en dan die ander uiterste van Christene wat dink Sondag is ‘n Sabbat, en dan soveel as moontlik van die OT se Sabbatswette op die Sondag wil toepas.
Sondag • Eerste dag van die week • Sabbat
‘n Misverstand
Die bekende misverstand is dat die Sabbat van die Ou Testament oorgegaan het na die Sondag van die Nuwe Testament. Alles sou net dieselfde gebly het, al die bepalings oor die Sabbat wat ons in die Ou Testament kry, sou nog van krag wees, maar dit sou alles net oorgeskuif het na die eerste dag van die week, Sondag.