Sondebelydenis – Jan van der Watt
Martie vra: Ek het onlangs die argument gehoor dat daar nerens in die Bybel staan dat na Jesus se kruisdood, ons nog ons sondes moet bely nie, want Jesus het reeds vir dit aan die kruis gesterf. Is dit so...

Vraag:
Elma Viljoen vra:
SONDEBELYDENIS. Ek wil graag weet of dit nodig/verpligtend is, volgens die Woord, om jou sondes te bely voor vreemdes of bekendes soos byvoorbeeld Selgroepkennisse, of is dit genoegsaam om dit ‘n saak tussen jou en God reg te maak. Sal jy volkome vry wees as jy dit teenoor God bely of teenoor vriende of kennisse en dan saam daaroor te bid?
Niemand van ons is perfek nie. Ons het almal ons foute en maak God soms maar ongelukkig. Maar die Here ken ons darem ook en weet ons maak foute. Dit is daarom dat Hy ʼn gesondheidsplan vir ons uitgewerk het.