Depressie – Francois Malan
Annelize vra: Kan daar n band oor my lewe wees wat oor gerda was deur my ma of pa. My ma het selfmoord ge pleeg want sy het depressief geraak. My ma en pa het buiteegtelikke verhoudings gehaat. My pa...

What we hope ever to do with ease, we must learn first to do with diligence. -Samuel Johnson, (1709-1784)
Veroorsaak tegnologie depressie?
Die sielkundige Daniel Coleman (skrywer van onder andere Social Intelligence, Emotional Intelligence en Focus) beskryf ons geslag wat op genot ingestel is as die geslag van melankolie (= swaarmoedigheid, swartgalligheid. Die woord is afkomstig uit die Grieks melas – swart en chole – gal.) Hy sê die oorsaak hiervan is tegnologie. Die oplossing sou dan die teorie van selfbepaling wees. Hierdie teorie bestaan uit drie elemente: