Terug na die Ou Testament: Die terugkeer na die Ou Testament (2)
Terug na die Ou Testament: Die terugkeer na die Ou Testament (2) – Adrio König
En vandag?
Ons het vandag ‘n hele lys van sake wat nie destyds ter sprake was nie. Dit lyk eintlik veel onskuldiger. Allerlei stelsels kom in die gedrang, soos
- Kersfees en ander Christelike feeste,
- verjaarsdae,
- die name van die dae en die maande,
- die name van God en van Jesus,
- die ramshoring.