Die Groot Geloofswoordeboek: Tussentoestand en Tussentyd
Die Groot Geloofswoordeboek: Tussentoestand en Tussentyd
Tussentoestand
Dit is een van die heel moeilikste onderwerpe in ons geloof. Dit moet onderskei word van die *tussentyd. Die tussentoestand is die toestand waarin ‘n mens is tussen jou dood en die opstanding by die wederkoms van Christus. Die tussentyd is die tyd tussen Christus se hemelvaart en sy wederkoms.