Mense wat verdeeldheid in die gemeente saai
When I see Thee as Thou art, I’ll praise Thee as I ought. —John Newton
Mense wat verdeeldheid in die gemeente saai
Mense wat verdeeldheid saai ignoreer twee belangrike waarhede oor Christelike leiers (1 Korintiërs 3:5 – 17). Wat is hierdie twee waarhede?
- Christelike leiers is dienaars van God – ons moenie aan hulle dieselfde mate van trou bewys as wat ons aan God bewys nie.
- God gee om vir sy kerk en Hy hou sy leiers verantwoordelik vir hoe hulle sy kerk bou.
Baie belangrik is hoe Paulus hierdie twee waarhede oordra. Hy gebruik twee analogieë (een uit die landbou en een argitektonies) wat hy dan met ‘n kragtige retoriese vraag en gevolgtrekking opvolg.