Vergifnis – Hermie van Zyl
Lemvia vra: Ek was getroud vir 12 jaar. In my huwelik is ek verbaal, emosioneel en fisies mishandel. Ek is geskei en het ‘n jaar later ‘n verhouding met ‘n ander man aangeknoop. Ons is baie lief vir mekaar. Ek...
Lemvia vra: Ek was getroud vir 12 jaar. In my huwelik is ek verbaal, emosioneel en fisies mishandel. Ek is geskei en het ‘n jaar later ‘n verhouding met ‘n ander man aangeknoop. Ons is baie lief vir mekaar. Ek...
Mariana vra My man is ‘n alkoholis. Ons is al twee jaar uitmekaar. Hy bly nou saam met ‘n ander vrou en ons het nie eintlik meer kontak nie. Hy het my emosioneel baie mishandel. Hoe vra ek die Here...
Anna vra: Hi, ek het iemand wie ek moet vergewe, alhoewel dit moeilik is. As ek sover kan kom om te vergewe, maar ek wil die persoon nie sien nie, is ek dan verkeerd. Ek worstel met vergifnis teenoor die...
Until Christ’s return, there is only a pilgrim church here on earth, not a perfected one. —Sinclair Ferguson
Wat is vergifnis?
“I asked God for a bike, but I know God doesn’t work that way. So I stole a bike and asked for forgiveness.” (Al Pacino)
Hier is ‘n spanning: As God dan vergewe, waarom moet ons na ‘n heilige lewe strewe? As die skuld reeds betaal is, hoekom moet ons vooruitgaan? Hierdie spanning is die gevolg van ‘n verwarde siening van genade.
Wat is genade? Genade is nie ‘n ding wat God uitdeel en as dit op is, is dit op nie. God gee Homself wanneer ons dit nie verdien nie. Genade is ‘n gawe, maar God is nie net die Gewer nie … Hy Homself is die Gawe.