Die Groot Geloofswoordeboek: Heilsweg (5)
Die Groot Geloofswoordeboek: Heilsweg (5)
- Redding
As ‘n mens gered moet word, veronderstel dit jy is in ‘n groot gevaar. Waar kom die gevaar dan vandaan?
As ‘n mens gered moet word, veronderstel dit jy is in ‘n groot gevaar. Waar kom die gevaar dan vandaan?
Henk Geyer vra:
As die Woord van God ons riglyn is, is ek veronderstel om eers iemand sy oortreding teen my te vergewe wanneer hy dit teenoor my bely het?
Chris Krause vra die volgende vraag:
Vergifnis is die wonderlikste ding wat God vir ons gegee het. As jy nie kan vergewe nie, het jy nog nie mooi verstaan waaroor God en sy boodskap gaan nie. Dit is God se manier om die verhouding tussen ons as gelowiges gesond te hou.