Verlossing as die identiteit van God
Jesus’ signs and wonders were his calling card, one of the proofs that the kingdom of God had come – John Wimber
Verlossing as die identiteit van God
Die verlossing kom van ons God wat op die troon sit en van die Lam (Openbaring 7:10).
Ons het gesê dat God die Eienaar van verlossing is – die verlossing behoort aan Hom. Hier is ‘n belangrike woord in hierdie vers wat ons nie moet miskyk nie: ons. Wat sê dit vir ons?
- Dit kom van ‘n spesifieke God en van niemand anders nie.