Die menslike natuur en God se stadige versoening
The absence of accurate definitions is the very life of religious controversy – J. C. Ryle
Die menslike natuur en God se stadige versoening
C. Christopher Smith en John Pattison het onlangs ‘n boek, Slow Church, geskryf wat besig is om baie aandag te geniet. Ek gaan ‘n aantal blogs aan hierdie boek spandeer.
Daar is twee eienskappe van die menslike natuur wat ook tot die stadige pas van God se versoening bydra.
- Menslike opstandigheid en ongehoorsaamheid loop dwarsdeur die storie van die Bybel. Ons glo dat ons idees oor hoe dinge gedoen moet word beter as God se idees is.