Vertrou God vir die regte tyd – Kobus Kok
God se tyd is die regte tyd. Ons moet die proses vertrou al is dit somtyds swaar en onseker. Toe ek en my broer Barry kinders was het ons sywurms gehad. Dit was nog in die goeie ou dae waar...
God se tyd is die regte tyd. Ons moet die proses vertrou al is dit somtyds swaar en onseker. Toe ek en my broer Barry kinders was het ons sywurms gehad. Dit was nog in die goeie ou dae waar...
Love is not affectionate feeling, but a steady wish for the loved person’s ultimate good as far as it can be attained – C. S. Lewis
U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder … U het my al gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is (Psalm 139:13 en 16).
Baie mense sukkel om hulleself te aanvaar soos hulle is. Ons moet God vertrou vir wie ons is. Psalm 139 help ons baie: