Voedsel wat God gemaak het – Francois Malan
Jan vra: In 1 Tim 4: 1- 5 verwys Paulus na die afval van die laaste dae en in vers 3 sê hy: “wat verbied om te trou en gebied dat die mense hulle moet onthou van voedsel wat God...
Jan vra: In 1 Tim 4: 1- 5 verwys Paulus na die afval van die laaste dae en in vers 3 sê hy: “wat verbied om te trou en gebied dat die mense hulle moet onthou van voedsel wat God...
Martie vra:
In Levitikus 11 het God gesê daar is diere wat mens nie mag eet nie, wat onrein is, maar in Romeine 14:20 “Moenie ter wille van voedsel die werk van God afbreek nie. Alles is wel rein, maar dit is verkeerd vir ’n mens om te eet as dit tot aanstoot is.” Sê die Skrif alles is wel rein? Kan u my dalk dit verduidelik asb?