Voorgevoelens – Hermie van Zyl
Cindy vra: My suster het my vandag vertel dat sy op Nuwejaarsdag die gevoel gekry het dat hierdie jaar haar laaste sal wees, dat sy gaan doodgaan. Kan dit waar wees? Is daar al mense met wie dit gebeur het?...

’n Leser vra:
Dit gaan nou baie snaaks klink, maar ek moet dringend met iemand praat oor voorbodes. Dit het weer gister gebeur met my en ek verstaan dit nie. Ek wonder of dit nie my verbeelding is nie, maar ek dink nie so nie. Ek is reeds deur ’n mediese dokter as “anders” geklassifiseer. Ek wil verkieslik nie met sielkundiges praat nie, maar met ‘’n professor in Bybelkunde.