Vrees vir die Here as bron van wysheid? – Kobus Kok
As mens so na die jong vrou op die foto kyk kan mens jouself vra wat sy eendag sou word? Sommiges antwoord dan dat sy ‘n sangeres sou word. Ander antwoord dat sy ‘n moeder sou word en sien haar...
As mens so na die jong vrou op die foto kyk kan mens jouself vra wat sy eendag sou word? Sommiges antwoord dan dat sy ‘n sangeres sou word. Ander antwoord dat sy ‘n moeder sou word en sien haar...
Heat cannot be seperated from fire, or beauty from the eternal – Michelangelo
Wat beteken dit om God te vrees?
Luther het tussen ‘n slaafse/onderworpe vrees en ‘n kinderlike vrees onderskei. Die onderworpe vrees is dié wat ‘n gevange in ‘n martelkamer vir sy bewaarder het – ‘n dodelike angs waarin jy bang is vir die gevaar wat deur die ander persoon verteenwoordig word; dit is die vrees wat die slaaf vir ‘n kwaadwillige eienaar met ‘n sweep in sy hand sal hê. Dit is die gesindheid van knegskap teenoor ‘n kwaadwillige eienaar.