Rol van vrou in huwelik – Hermie van Zyl
‘n Leser vra: Ek lees van die rolle van man en vrou in die huwelik. My vraag is: Wat kan ek as vrou doen as my man net ons huis betaal maar verder moet ek vir alles sorg? Kos, kinders...
‘n Leser vra: Ek lees van die rolle van man en vrou in die huwelik. My vraag is: Wat kan ek as vrou doen as my man net ons huis betaal maar verder moet ek vir alles sorg? Kos, kinders...
At vra: Daar is ook n gedeelte in 2 Johannes 1 waar hy praat van die oudste aan die uitverkore vrou en haar kindersJohannes was die oudste van al die apostels wat oorleef het en die uitverkore vrou die Kerk...
Charl vra: Slegs uit die Bybel kom die antwoord oor wat God se wil is. Die wêreld mag miskien ‘n opinie hê, maar dit is van geen waarde vir die kind van God nie. Die feit dat die vrou in...
Die vrou in die amp
Onder `die vrou in die amp’ verstaan ons die toelating van vrouelidmate tot die besondere ampte (predikant, priester, pastoor, ouderling en diaken). Dit is nie ‘n eenvoudige saak nie en daar is sterk emosies by betrokke. Dit is nie waar dat die verskil bepaal word deur die feit dat ‘n kerk progressief (`liberaal’) of konserwatief is nie. Kerke wat as liberaal beskou word, was en is steeds baie terughoudend oor die vrou in die amp (Anglikane), terwyl volkome `konserwatiewe’ kerke, byvoorbeeld in die Heiligheidsbeweging, al vir dekades lank vroue aanvaar het.