Vroue in die Pauliniese gemeentes
Vroue in die Pauliniese gemeentes – Francois Malan
Tersia vra:
Wil graag u verklaring hoor van 1 Timoteus 2 vr 11-15. Is dit nog van pas in vandag se tyd? Hoekom was dit so bepaal in die Bybelse tyd.
Tersia vra:
Wil graag u verklaring hoor van 1 Timoteus 2 vr 11-15. Is dit nog van pas in vandag se tyd? Hoekom was dit so bepaal in die Bybelse tyd.
Louis Vra
“Was enige van die disipels se vroue betrokke by hulle werke? Waar staan dit in die Bybel, dat n mens as ‘n egpaar ‘n sel leier, jeug leier of kinder kerk leier MOET wees, anders is die verste wat jy kan vorder, is om op ‘n Sondag na die diens te kom luister, en by ‘n sel aan te sluit as gemeente lid? Ek is baie hartseer vandag. Ek WIL betrokke raak, en n verskil maak, maar volgens die kerke op ons dorp, kan ek nie.”
Jacobus vra:
Ek behoort aan een van die Pinkster Kerke wat baie gekant is dat vroue broeke aantrek en hul hoofde bedek moet word in die eredienste. Kan u asseblief uitbrei en hulp gee op hierdie vraag.
Antwoord
Vir eeue lank – trouens, so ver as die menslike geheue teruggaan – is dit ‘n algemene verskynsel dat vrouens nie gelyk aan mans behandel word nie, en in baie gevalle fisiek en emosioneel onderdruk is.