Abraham Lincoln en die slavin
Eschew effectiveness. Cling to faithfulness. – A. Swoboda
Abraham Lincoln en die slavin
Eendag koop Abraham Lincoln vir hom ‘n slavin op die markplein. Hy koop die slavin en loop toe weg – hy los haar net daar. Hy het haar gesien en wou haar vrystel.
Sy hardloop agter hom aan en sê: “U het my gekoop. Wat verlang u van my?”
Lincoln antwoord: “Jy is vry. Ek wou jou net van jou slawebande vry maak. Jy is vry om te doen net wat jy wil – dit is immers die definisie van vryheid.”