Praat die Bybel van Watergeeste – Johann Voges
‘n Leser vra: Praat die Bybel van watergeeste? Is dit sonde om water aan te wys? Antwoord Dr Johann Voges antwoord Daar is nêrens in die Bybel enige verwysing na “watergeeste” nie … sommige Joodse rabbi’s het al verwys na...