Christus se wederkoms – Hermie van Zyl
Jan vra: Gal 4: 4 en 5 sê: Toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet, om die wat onder die wet was, los te koop, sodat...
Jan vra: Gal 4: 4 en 5 sê: Toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet, om die wat onder die wet was, los te koop, sodat...
Rather than arguing about the superiority of Christianity over world religions, I would rather put forth a light that is so lovely that all would be drawn into his presence – Madeline L’Engle
Jesus se wederkoms
Daar is 318 verwysings na Jesus se wederkoms in die Nuwe Testament. Dit is dus ‘n noodsaaklike deel van ons geloof. J. D. Greear noem vier veranderinge wat die naderende koms van Jesus Christus in ons moet bewerkstellig.
Die Nuwe Testamentiese skrywers wag almal gretiglik op Christus se wederkoms. Hulle leef met geestelike waaksaamheid – asof Christus enige oomblik kan terugkeer. Sou jy anders geleef het as jy geweet het dat Christus vannag nog gaan terugkeer?
Die eindtyd of die laaste dae is dus nie ‘n tyd wat Jesus en die apostels eers in die (verre) toekoms verwag het nie. Hulle verkondig
8.3.5 Romeine 9-11
Hier het ons die enigste deel in die Nuwe Testament wat enigsins breedvoerig aandag gee aan die toekoms van Israel. Die agtergrond is die feit dat die kerk in Paulus se tyd vol heidene sit met baie min Jode, en dit terwyl Jesus die Jode se Messias is. Dit is vir Paulus ‘n hartseer saak (Rom 9:1-4).