Wees teenwoordig
The art of progress is to preserve order amid change, and to preserve change amid order. -Alfred North Whitehead, wiskundige en filosoof (1861-1947)
Wees teenwoordig
Hoe kan ek mense wat swaarkry en hartseer is vertroos? David Brooks (The Art of Presence) noem ‘n paar lesse wat hy geleer het:
- Wees teenwoordig. Moenie aanvaar dat die persoon wat swaarkry ruimte nodig het om sy pyn te hanteer nie.
- Moenie vergelyk nie; moet nooit sê: “Ek weet hoe jy voel nie.”
- Klein, stil geskenkies word nooit vergeet nie.
- Moet nooit probeer interpreteer of probeer sin maak uit wat gebeur nie.