Die wegraping – Hermie van Zyl
Ek is nou al so deurmekaar! Die een sê die wegraping geskied vóór die verdrukking en die kerk gaan nie deur die verdrukking nie, ander sê weer die wegraping is in die middel van die verdrukking, en ander sê weer...

Rhodes vra:
Is fratsongelukke,aardbewings,modderstortings en wat gebeur het met die “worldtrade centre”nie wegraping nie. Dit gebeur sonder waarskuwing en op tye wat ons dit nie verwag nie.”Markus 13:32-37”
Antoinette vra:
Die Amerikaners gebruik Daniel 9:20 tot 27 om hulle siening van die wegraping en die 7 jaar van massa bekering van die Jode te bevestig. Hoe moet ons daardie verse verstaan?
Christo vra:
Mattheus 24 : 40 praat van ” … die een word aangeneem en die ander word verlaat ” en so ook in Lukas 17 : 34. Hoekom word hierdie verse geassosier met ‘n wegraping, as die woorde lui – aangeneem en verlaat?