Terug na die Ou Testament: Inhoudsopgawe
Terug na die Ou Testament: Inhoudsopgawe – Adrio König
Om dit vir ons lesers makliker te maak om die inhoud te volg, plaas ons hier die inhoudsopgawe.
Inhoud
1 Die terugkeer na die Ou Testament
2 Die Sabbat
2.1 Die Ou Testament 1
2.2 Die Nuwe Testament 2
2.3 Terugkeer na die Sabbat? 4
2.3.1 Die Sabbat is ‘n ewige instelling 4
2.3.2 Jesus het self die Sabbat gehou 6
2.3.3 Matteus 20:24 7
2.3.4 Het die vroeë Christene die Sabbat gehou? 8
2.4 Kolossense 2:16 9
2.5 En die Sabbat as deel van die tien gebooie? (Heb 4:9) 10
2.6 En Sondag? 12
3 Die feeste
3.1 Die feeste in die Nuwe Testament 1
3.2 Die feeste en God se reddingsplan? 1
3.2.1 Word die feeste in Jesus vervul? 1
3.2.2 Die eerste vier feeste 3
3.2.3 Die laaste drie feeste 6
3.3 Moet Christene nog dié feeste vier? 5
4 Vorms van terugkeer in die Nuwe Testament
4.1 Galasiërs 1
4.1.1 Die Judaïste se argument 1
4.1.2 Paulus se reaksie 2
4.2 Hebreërs 3
4.2.1 Joodse Christene wil terug na die Ou Testament 3
4.2.2 Christus is groter as … 4
4.2.3 Alles wat verby is 5
4.2.4 Hebreërs 11 7
4.3 Terugkeer?
5 Net die Hebreeuse Name van God en Jesus?
5.1 Die oorspronklike Bybeltale 1
5.2 Die Septuagint 2
5.3 Jahwe – Here? 2
5.4 Jesus 3
5.5 Is die Hebreeus name ‘n moet? 4
6 Allerlei
6.1 Wanneer begin ‘n dag? 1
6.2 Die ramshoring 3
6.3 En die besnydenis? 4
6.4 Ure, dae, maande, jare, kersfees, verjaarsdae 5
6.5 Drome 8
6.6 Huisskoonmaak en Christelike skole 9
7 Die Christelike doop
7.1 Stellings oor Abraham en oor die doop 1
7.2 Die betekenis van Abraham 2
7.3 Die betekenis van die doop 3
7.4 Doop en kruis 4
7.5 Los opmerkings 5
8 Die wederkoms nou?
8.1 Die wederkoms is naby 1
8.2 Die laaste dae 1
8.3 Die tekens van die tye 2
8.3.1 Algemene tekens 2
8.3.2 Die antichris 3
8.3.3 Die heidensending 4
8.3.4 Israel 5
8.3.5 Romeine 9-11 7
Skrywer: Prof Adrio König