Waag jy sonder om te twyfel ?

image_pdfimage_print

 

Our job is to love others without stopping to inquire whether or not they are worthy. That is not our business and, in fact, it is nobody’s business. What we are asked to do is to love, and this love itself will render both ourselves and our neighbors worthy if anything can – Thomas Merton

 

Waag jy sonder om te twyfel ?

Belief is a wise wager. Granted that faith cannot be proved, what harm will come to you if you gamble on its truth and it proves false? If you gain, you gain all; if you lose, you lose nothing. Wager, then, without hesitation, that He exists.” Blaise Pascal

Sara en Abraham staan voor ‘n geloofskrisis toe God aan hulle die “onmoontlike” belowe het. Abraham was amper ‘n honderd jaar oud toe God vir hom sê dat hy die vader van baie nasies sal wees. In Romeine 4 lewer Paulus kommentaar op Abraham en sy geloof:

Ek het jou die vader van baie nasies gemaak. Dit is hy in die oë van God in wie hy geglo het, God wat dooies lewend maak en dinge wat nie bestaan nie, tot stand bring deur sy woord (4:17).

Abraham en Sara het nie baie vertroue gehad nie, maar hulle vertroue was op die regte plek. Dit is die belangrikste aspek van geloof – ons moet in God glo.

 

As ons ons geloof in Hom stel en glo dat Hy gaan doen wat Hy belowe het om vir my en in my en deur my te doen, sal ek ware vrede en vryheid kry om Hom te gehoorsaam. Dit is nie net my geloof wat belangrrik is nie, maar my geloof in Hom maak al die verskil.

 

Waar wil God hê dat ons moet waag sonder om te twyfel?

 

image_pdfimage_print